Lance Reddick

Lance Reddick
Geboorte (1962-06-07)7 Junie 1962
Sterfte 17 Maart 2023 (op 60)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1996–2023
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lance Reddick (gebore 7 Junie 1962; oorlede 17 Maart 2023) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jonah Hex (2010), White House Down (2013), John Wick (2014), en John Wick: Chapter 2 (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy